Is julle gelukkig in Australia
Post Reply
|
| Author | |
nico de beer
Newbie
Joined: 13 Apr 2010 Posts: 0 |
Quote Reply
Topic: Is julle gelukkig in AustraliaPosted: 13 Apr 2010 at 9:44pm |
|
hoe lank bly julle al daar en is gelukkig?
|
|
![]() |
|
eccles
Senior Member
Joined: 07 Jun 2008 Posts: 115 |
Quote Reply
Posted: 13 Apr 2010 at 11:57pm |
I've been here 29 years. It was a very good move personally and professionally.
|
|
![]() |
|
claris
Newbie
Joined: 16 Feb 2010 Location: Perth Posts: 10 |
Quote Reply
Posted: 14 Apr 2010 at 10:59am |
|
Hi Nico,
Ons is al 16maande in Perth en is baie gelukkig hier. Dit is 'n goeie skuif en ek sal dit in 'n oogwink weer doen :D Beplan julle om oor te kom? Groete, Claris |
|
|
Shoot for the moon, even if you miss you will land among the stars
|
|
![]() |
|
BB
Newbie
Joined: 09 Mar 2010 Posts: 0 |
Quote Reply
Posted: 14 Apr 2010 at 1:18pm |
|
Hi there, We have been here for 2yrs 4 mths. The first 2 and bit yrs in Sydney and 1 month in Perth. I know its early days but I must say I am finding it difficult meeting people. All in all we are extremely happy.
|
|
![]() |
|
Kaas
Newbie
Joined: 21 May 2010 Location: Brisbane Posts: 0 |
Quote Reply
Posted: 21 May 2010 at 6:32am |
|
Hi Nico
Ek sien hierdie is al bietjie oud maar miskien kry jy die boodskap. Ons bly nou 5 jaar hier en is regtig baie gelukkig. Alles in die lewe hang van mens se eie houding af. Natuurlik mis mens familie en jou ou jarelange vriende, maar ons het baie nuwe vriende. Ons was al 'n paar keer terug na SA en elke keer besef ons net dat ons nie weer daar sal kan bly nie. Hoe langer mens hier is hoe meer raak mens gewoond aan die veiligheid en sekuriteit. En ek bedoel nie net op die geweld vlak nie. Voorbeeld: Staats hospitale is uitstekend hier en mediese koste vir enige noodgeval kos jou NIKS!
|
|
![]() |
|
lynn1221
Newbie
Joined: 02 Aug 2010 Posts: 9 |
Quote Reply
Posted: 02 Aug 2010 at 9:39am |
|
Natuurlik mis mens familie en jou ou jarelange vriende, maar ons het
baie nuwe vriende. Ons was al 'n paar keer terug na SA en elke keer
besef ons net dat ons nie weer daar sal kan< ="-" ="text/; =utf-8">< name="ProgId" ="Word.">< name="Generator" ="Microsoft Word 11">< name="Originator" ="Microsoft Word 11"><>
bly nie. Hoe langer mens
hier is hoe meer raak mens gewoond aan die veiligheid en sekuriteit. En
ek bedoel nie net op die geweld vlak nie. Voorbeeld< ="-" ="text/; =utf-8">< name="ProgId" ="Word.">< name="Generator" ="Microsoft Word 11">< name="Originator" ="Microsoft Word 11"><>
|
|
|
http://www.thomassaboschmuckmarkt.com/
|
|
![]() |
|
Post Reply
|
| Forum Jump | Forum Permissions ![]() You cannot post new topics in this forum You cannot reply to topics in this forum You cannot delete your posts in this forum You cannot edit your posts in this forum You cannot create polls in this forum You cannot vote in polls in this forum |



Topic Options

